Charmaine – Testimony

Kleintreetjies Kleurterskool
19/10/2015
Mandy – Testimonial
21/10/2019

Charmaine – Testimony

” Ek kom nou net terug van die Kaap. My mamma is skielik oorlede en op haar sterf bed het sy weereens vir my gevra om aan julle twee BAIE dankie te sê dat julle gehelp het om my onskuld bekend te maak. Sy was so gelukkig daardie dag en dit het baie vir haar beteken dat die waarheid na vore gekom het. Ek sal verseker julle naam versprei want julle staan vir dit wat reg is en die waarheid. My leuse vir die jaar is mos “die waarheid sal jou vry maak”  Mag julle n geseënde dag hê” – Aug 2015.