Kleintreetjies Kleurterskool

Charmaine – Testimony
19/10/2015

Kleintreetjies Kleurterskool

Liewe Hennie Theron
Ons kom vandag na u toe om dankie te sê vir al die Liefde wat ons van u ontvang het, vir al die bemoedigende woorde en Gebede wat soms net op die regte tyd gedoen is, dankie vir die opregtheid in u harte.
Ek glo dat die Vader u elkeen met ‘n doel op ons skool se pad geplaas het, om ons lewens hier te vul met Liefde, aanmoediging en omgee. Baie dankie dat u die jaar deur donasies en skenkings vir ons makliker gemaak het.
Ek wil hierdie geleentheid gebruik maak om u in Gebed op te dra aan ons Vader wat elkeen se gedagtes, elkeen se blydskap en elkeen se seer ken. Ek wil u elkeen voor Sy voete neerle en vra dat Hy u elkeen sall seen en in 2015 in al u behoeftes sal voorsien en dat Hy u leidsman sal wees in alles wat u sal beplan.
Vriendelike groete
Amanda, Personeel end Kindertjies Kleintreetjies Kleurterskool
Versorg die Versorger 2 Versorg die Versorger 3 Versorg die Versorger 4 Versorg die Versorger 5 Versorg die Versorger 6 Versorg die Versorger